SKOOL: “Wees-My-Hero” Bal weereens ‘n groot sukses

Fondse is ingesamel vir die minderbevoorregte kinders van Laerskool Tygerpoort.

Die afgelope drie jaar kom ouers en sakemanne van die gemeenskap jaarliks tydens ’n glansgeleentheid bymekaar om fondse in te samel vir die minderbevoorregte kinders van Laerskool Tygerpoort.

Hierdie jaar het Pierre Breytenbach oudergewoonte die gaste vermaak as seremoniemeester, Dr. Johan Smith as spreek- en Joe Foster as gaskunstenaar.

Ons is nederig dankbaar oor die sukses van hierdie aand en die feit dat ons ’n verskil in die lewens van Tygies kan maak.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version