GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Tygies vier Hemelvaart

Hierdie is ’n dag wanneer Tygies in die saal bymekaar kom om Hemelvaart te vier.

Hierdie is ’n dag wanneer Tygies in die saal bymekaar kom om Hemelvaart te vier.

Ds. Fred Louw het vir ons ’n mooi boodskap gegee en verduidelik waaroor Hemelvaart gaan.

Daarna is Tygies na die rugbyveld waar ons volgens tradisie wit duiwe en ballonne vrylaat. Trots Tygerpoort.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button