Totsiens, maar nie vaarwel, Meneer Wasserman.
Mnr. Eduard Wasserman, Laerskool Tygerpoort se Adjunkhoof van Akademie, het onlangs na 18 jaar dienslewering afgetree.
In hierdie 18 jaar het hy diep spore in die harte van vele kinders, ouers en kollegas getrap.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.