GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Laerskool Tygerpoort bied suksesvolle Eisteddfod aan

Vele Tygies het die skool se naam hoog gehou met besondere prestasies.

Tygies het omtrent die afgelope maand gewoel en werskaf aan drama-aktiwiteite, sang en koorwerk.

Ons het in al hierdie aktiwiteite deelgeneem by verskillende eisteddfods en ander kunstefeeste.

Vele Tygies het die skool se naam hoog gehou met besondere prestasies in ’n variasie van items.

Ons is trotse Tygies!

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button