GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: HS Eldoraigne: Tuksreeks Muurbal 3de plek

Ons sien uit om hulle dop te hou tydens die skoleliga wat nou begin spoed optel.

Hoërskool Eldoraigne se muurbalspan weet hoe om daai klein rubberballetjie só slim teen ’n muur vas te slaan dat hul teenstaanders nie weet of hulle kom of gaan nie!

Tydens die pasafgelope Tuks-skolereeks het hulle ’n algehele derde plek behaal uit die 11 skole wat aan vanjaar se kompetisie deelgeneem het.

Ons sien uit om hulle dop te hou tydens die skoleliga wat nou begin spoed optel.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button