GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Tres Scholarum 2018

Vanjaar was Hoërskool Garsfontein die gasheer.

Die Garsfontein, Menlopark en Waterkloof hoërskole werk sedert 2016 saam om ’n spoggerige aand van kuns op die planke te bring. Vanjaar was Hoërskool Garsfontein die gasheer op 12 April in die Aula by die Universiteit van Pretoria. Benewens vier items wat elke skool gelewer het, is die aand afgesluit met ’n massa-item deur die skole se kore en hul orkeste.

Foto: Voorsien
Foto: Voorsien

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button