SKOOL: Top atlete by Laerskool Danie Malan

Twee leerders het met medaljes weggestap by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap.

Yedidya Bangue Bangue Elombo en Kyle Engelbrecht het deelgeneem aan die onlangse Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap in Potchefstroom op 22-24 April.

Yedidya het ’n goue medalje verower vir gewigstoot o.13 dogters, terwyl Kyle die ’n silwer medalje ontvang het vir hoogspring o.13 seuns.

Kyle Engelbrecht. Foto: Verskaf

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version