SKOOL: ASA Eldoraigne

Ons top atlete het uitgeblink by die SA Junior- en Jeugkampioenskap.

Ons top atlete het uitgeblink by die SA Junior- en Jeugkampioenskap.

Antoinette van der Merwe het silwer gewen in die 100m hekkies met ’n A-standaard kwalifiserende tyd. Sy is dan ook verkies vir die span om aan die CCA SR Jeug en Junior Kampioenskap in Boksburg deel te neem op 27-28 April.

Charne-lee Olkers het ongelukkig siek geword tydens die byeenkoms en kon nie deel neem nie. Sy is egter steeds verkies vir die span om aan die kampioenskap deel te neem.

Verder het Lohan Roode ’n vierde plek behaal in die seuns spiesgooi en Suzie Burgess ook ’n vierdie plek in die 400m vir dogters.

Ons is trots op al ons atlete wat puik prestasies gelewer het op die groot byeenkoms!

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version