Die Fees met Hart vier vanjaar sy 12de bestaansjaar. Die Laeveld se Nasionale Kunstefees het in 2004 die lig gesien, en kon in sy aanvangsjaar 25 000 besoekers lok.
Hierdie syfer het verlede jaar tot 107 054 gestyg. Die feesdireksie sê die blootstelling aan en deelname in die kunste bly elke jaar ‘n uitdaging, “en ons mikpunt is dat die hartsnare geroer moet word”.
2004: Al die sterre is Innibos
Bywoning – 25 000
Produksies – 64
Totale kaartjieverkope – 18 015
Stalletjies – 275
Ekonomiese impak op die Laeveld – R8,9 miljoen.
2005: Die koors loop hoog Innibos
Bywoning – 45 000
Produksies – 71
Totale kaartjieverkope – 29 000
Stalletjies – 300
Ekonomiese impak op die Laeveld – R14,7 miljoen
2006: Dis ‘n fees is dit nie?
Bywoning – 60 000
Produksies – 52
Totale kaartjieverkope – 30 000
Stalletjies – 350
Ekonomiese impak op die Laeveld – R20,9 miljoen
2007: Feesmaal
Bywoning – 87 000
Produksies – 52
Totale kaartjieverkope – 25 366
Stalletjies – 370
Ekonomiese impak op die Laeveld – R29,1 miljoen
2008: Groter as die Groot Vyf
Bywoning – 98 000
Totale kaartjieverkope – 27 073
Produksies – 30
Stalletjies – 300
Ekonomiese impak op die Laeveld – R33 miljoen
2009: Die kunste raak groen in 2009
Bywoning – 102 000
Produksies – 33
Totale kaartjieverkope – 21 000
Stalletjies – 250
Ekonomiese impak op die Laeveld – R43 miljoen
2010: Ingeprop
Bywoning – 96 000
Produksies – 27
Totale kaartjieverkope – 13 049
Stalletjies – 309
Ekonomiese impak op die Laeveld – R74 miljoen
2011: Dans in Afrikaans
Bywoning – 97 626
Woensdag – 16 165
Donderdag – 15 917
Vrydag – 26 671
Saterdag – 38 873
Sondag – 6 000*
Produksies – 20
Totale kaartjieverkope – 13 412 68,5% van kapasiteit
Stalletjies – 300
Ekonomiese impak op die Laeveld – R61 miljoen – R72,6 miljoen
2012: Die kat kom weer
Bywoning – 110 146
Woensdag – 20 807
Donderdag – 20 511
Vrydag – 27 914
Saterdag – 35 914
Sondag – 5 000*
Produksies – 18
Totale kaartjieverkope – 17 333
Stalletjies – 265
Ekonomiese impak op die Laeveld – R83 miljoen
2013: Dis ‘n storie
Bywoning – 106 706
Woensdag – 20 052
Donderdag – 21 761
Vrydag – 26 893
Saterdag – 34 000
Sondag – 4 000*
Produksies – 32
Totale kaartjieverkope – 18 891
Stalletjies – 280
Ekonomiese impak op die Laeveld R61 miljoen – R72,6 miljoen
2014: Innibos is alles moontlik
Bywoning – 107 054
Woensdag – 12 827
Donderdag – 16 945
Vrydag – 23 624
Saterdag – 30 311
Sondag – 4 856*
Produksies – 35
Totale kaartjieverkope – 18 491
Stalletjies – 300
Ekonomiese impak op die Laeveld – R69,8 miljoen – R80,6 miljoen
*Geskatte getal, omdat geen kaartjies verkoop word nie.
- Kliek hier om deur die plakkate te blaai.