EntertainmentInnibosLifestyleNews

Innibos is hier!

Innibos is uiteindelik hier die naweek en mense reg rondom Suid Afrika is opgewonde!

Innibos is uiteindelik hier die naweek.

Die afskopkonsert vir Innibos begin Woensdag 1 Julie om 18:00. Mense kan uitsien na Afrikaanse hartebrekers soos Bobby van Jaarsveld, Dewald Wasserfall en Joshua na die Reën feesgangers gaan betower.

Dié vertoning sluit goed aan by vanjaar se tema, Innibos – die fees met hart.

Ongelukkig is seker dinge soos parkering altyd ‘n probleem.

Innibos reel vanjaar gerieflike parkering op die sportvelde van Nelspruit Primary naby die feesterrein. Feesgangers word egter aangemoedig om van die gerieflike Stop en Hop-diens vanaf I’langa Mall en Riverside Park (voor Emnotweni Casino) gebruik te maak.

Om meer te lees oor als Innibos, klik op die volgende:

‘n Paar wenke om ‘n feeservaring sonder haakplekke te verseker

Koning van klugte terug op die planke met Afrikaanse Tom, Dick and Harry

Skop vanjaar se Innibos Nasionale Kunstefees met mening af

Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 072 435 7717.

For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:

Rekord East

Rekord North

Rekord Centurion

Rekord Moot

For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook or follow us on Twitter.

  • We have exciting news! We’re offering a free alert to help you always be in the loop. Send an email with the word ‘Subscribe’ to breakingnews@rekord.co.za to receive your free daily breaking news update.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.
Back to top button