Faerie Glen-sentrum gee geskenkbewys aan ‘n gelukkige inwoner

Charlotte van den Berg is die gelukkige wenner.

Charlotte van den Berg is die gelukkige wenner van die Faerie Glen-sentrum se R5 000-geskenkbewys.

Die kompetisie hardloop al vir drie maande lank en om deel te neem, moes sy R150 of meer by enige winkel in die Faerie Glen- sentrum spandeer het.

Charlotte het haar prys gewen deur parfuum by International Perfume te koop. ‘n Duisend rand van die geld kon sy by Pick n Pay spandeer en vir die res het sy ’n handsak vir haar en haar dogter by Arinas Bags gekoop, haarprodukte by Proline Hair Design, ‘n gordel by Rapid Eyewear en parfuum by International Perfume.

Vir meer gratis gemeenskapsnuus, ‘like’ Rekord op Facebook of volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.
Exit mobile version