School sport
-
Local sport
Dis Waterkloof teen Menlopark in NWU Sportreeks eindstryd
Twee plaaslike Hoërskole, Waterkloof en Menlopark, se eerste rugbyspanne pak mekaar eerskomende Saterdag op die sportterrein van Hoërskool Eldoraigne in…
Read More » -
Local sport
Hoërskool Montana atlete én onnie ryg medaljes en titels in
Hoërskool Montana spog vanjaar met sommige van die beste skole-atlete in Suid-Afrika en Rekord het met vyf van hulle, wat…
Read More » -
Local sport
Waterkloof en Menlopark een oorwinning weg van NWU Sportreeks eindstryd
Na hul oorwinning oor die Hoërskool Transvalia die afgelope naweek, is Hoërskool Waterkloof een oorwinning weg van kwalifikasie vir die…
Read More » -
Local sport
Durf en skopwerk red Affies se eer teen Garsfontein
Met opwindende hardlooprugby vroeg in die wedstryd en vasbyt verdediging in die laaste twintig minute het die Afrikaanse Hoër Seunskool…
Read More » -
Local sport
AGN oorheers SA Junior Atletiekkampioenskappe
Pretoria se atlete het verlede week by die Suid-Afrikaanse Junior Atletiekkampioenskappe weer in die kleure van Atletiek Gauteng-Noord die podium…
Read More » -
Local sport
Slegs drie oorwinnings vir Pretorianers by Noord-Suid skolerugbytoernooi
Die deelnemende skole van Pretoria kon slegs drie oorwinnngs in tien wedstryde behaal by verlede week se Noord-Suid skolerugby toernooi,…
Read More » -
Local sport
Menlopark atletiekster herskryf die rekordboeke
Sy breek rekords by byna elke byeenkoms waaraan sy deelneem sedert haar o.16 dae en atletiek-kenners is dit eens dat…
Read More » -
Local sport
Gemengde welslae vir Pretorianers by “Super” interhoër
Verlede week se Noordwes Universiteit Interskole atletiekbyeenkomste, ook bekend as die Super-Interhoër, waaraan skole uit verskeie provinsies deelneem, het weer…
Read More » -
Local sport
Menlo wen wéér, terwyl die rekords spat by Pretoria se skouspelagtige A-bond atletiek interhoër
Terwyl Hoërskool Menlopark hul 22ste agtereenvolgende oorwinning by Pretoria se A-bond atletiek interhoër behaal het, het dié byeenkoms gewys dat…
Read More » -
Local sport
Hoërskool Eldoraigne ná agt jaar terug in A-bond
Twee skole uit die suide van die Tshwane Metro het Donderdag se Pretoria B-bond atletiek interhoër, wat ’n paar jaar…
Read More » -
Local sport
Curro Hazeldean maak skoonskip by Pretoria C-bond atletiek interhoër
Ná hul skitter-vertoning by verelde naweek se Curro Podium nasionale eindrondte was dit geen verrassing toe Curro Hazeldean Woendsag by…
Read More » -
Local sport
Hoërskool Die Wilgers ook op die atletiekbaan op pad boontoe
Hoërskool Die Wilgers se dominerende vertoning in Dinsdag se D-bond atletiek interhoër het gewys dat dié skool se sportprestasies nie…
Read More »