School sport
-
Local sport
Dis drie-uit-drie vir Midstream College in Stadsbeker liga
Midstream College se eerste rugbyspan het hul onteenseglike heerskappy in die Blou Bulle se Stadsbeker liga vir Groot Skole bewys…
Read More » -
Local sport
Klofies wen spannende stryd teen Helpmekaar, Garsies val vas in die Laeveld
Liefhebbers van skolerugby kan uitsien na ’n paar weke van groot opwinding in die SDC Noorvaal Cup toernooi, nadat ’n…
Read More » -
Local sport
Vierde agtereenvolgende Stadsbeker titel vir Die Wilgers se rugbyhelde
Hoërskool Die Wilgers se eerste rugbyspan is Saterdag op Loftus Versfeld vir die vierde keer agtereenvolgens as die Blou Bulle…
Read More » -
Local sport
Menlopark atleet stel nuwe wêreldrekord op
’n 15-jarige veldatleet van Die Hoërskool Menlopark het die afgelope naweek in die diskus item ’n wêreldrekord opgestel vir sy…
Read More » -
Local sport
Byna 5000 Bulletjies in aksie by Bulletjiedag in Midstream
Die “grootste Bulletjierugby dag in Afrika”, soos die organiseerders met trots daarna verwys, is die afgelope naweek by ’n laerskool…
Read More » -
Local sport
Klofies breek dekadelange wendroogte teen Garsies
Ná ’n dekade-lange wendroogte teen hul bure van Garsfontein, kon Hoërskool Waterkloof se eerste rugbyspan Saterdag uiteindelik weer die bordjies…
Read More » -
Local sport
Affies, Klofies onoorwonne by Wildeklawer toernooi
Die prestigeryke Wildeklawer skolesport toernooi, waar sommige van die land se heel beste skolesport spanne jaarliks in Kimberley teen mekaar…
Read More » -
Local sport
World’s fastest teen aim for gold at junior world championship
The 18-year-old schoolboy from Pretoria, who last week won the silver medal in the 100m at the South African senior…
Read More » -
Local sport
Klofies skop Noordvaal reeks af met reuse oorwinning, Menlo val vas teen Helpmekaar
Daar was die afgelope naweek gemengde sukses vir twee van Pretoria se mededingers in die top Beker-afdeling van die gesogte…
Read More » -
Local sport
Onder-16 rugbyspeler van Menlopark laat die oë rek met reuse skoppe
’n Graad-10 skoolseun van Hoërskool Menlopark het wêreldwyd op sosiale media opslae gemaak toe sy merkwaardige skopwerk tydens die afgelope…
Read More » -
Local sport
Waterkloof wen eerste rugbytrofee van die seisoen
Hoërskool Waterkloof se eerste rugbyspan het Saterdag hul lang trofee-droogte beëindig toe hulle net te veel skietgoed gehad het vir…
Read More » -
Local sport
Paarl Gim wen spannende stryd teen Affies
In ’n klipharde en spannende skole-derby, wat weer die krag van Suid-Afrikaanse skolerugby beklemtoon het, kon Paarl Gimnasium die afgelope…
Read More »