Tjaart de Wet, ’n graad 8-leerder het onlangs aan die redenaarskompetisie Podiumpret deelgeneem en uitstekend gevaar.
In beide die Afrikaans Voorbereide en Afrikaans Onvoorbereide afdelings het hy deurgedring na die finaal, wat 15 September in die Paarl gehou word.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
You can read the full story on our App. Download it here.