GalleriesSchools galleries

SKOOL: HS Eldoraigne: Individuele Redenaars Prestasie

’n Graad 8-leerder het onlangs aan Podiumpret deelgeneem.

Tjaart de Wet, ’n graad 8-leerder het onlangs aan die redenaarskompetisie Podiumpret deelgeneem en uitstekend gevaar.

In beide die Afrikaans Voorbereide en Afrikaans Onvoorbereide afdelings het hy deurgedring na die finaal, wat 15 September in die Paarl gehou word.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button