GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Montie verwerf silwer medalje by wêreldkampioenskappe

Die kampioenskappe vir die F3J klas sweeftuie word tweejaarliks aangebied.

Aldo Vos (graad 10) het onlangs deelgeneem aan die FAI Model sweeftuig (F3J) wêreld kampioenskappe in Romenië.

Die kampioenskappe vir die F3J klas sweeftuie word tweejaarliks aangebied.

Aldo het in die junior afdeling (18 jaar en jonger) die silwer medalje verower, waarmee hy nasionale kleure van SASCOC en Aeroclub Suid-Afrika verdien.

Aldo Vos
Aldo Vos met sy sweeftuig.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button