GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Ovie dring deur na OPPIE TONG AF finaal

Baie geluk Talita Vermaak!

Talita Vermaak van Hoërskool Overvaal wat na die OPPIE TONG AF Nasionale Finaal deurgedring het, wat op 15 en 16 Oktober in Gauteng plaasvind.

Daar word een leerder per kategorie per graad in die verskillende provinsies as wenners aangekondig wat genooi word om die tonge teen mekaar by die finaal van 2019 te laat klap.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button