GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Montie ingelsuit in Northerns span
Elzandie du Plessis van Hoërskool Montana is opgeneem in die 0/15 Northerns Hokkiespan.
Elzandie du Plessis van Hoërskool Montana is opgeneem in die 0/15 Northerns Hokkiespan vir die toernooi in die Julie-vakansie.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.