GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Laerskool Hermanstad presteer

Laerskool Hermanstad se atlete het puik presteer gedurende die Cluster-atletiekbyeenkoms en is in die Distrikspan opgeneem.

Laerskool Hermanstad se atlete het puik presteer gedurende die Cluster-atletiekbyeenkoms en is in die Distrikspan opgeneem.

Die skool spog ook met twee Blou Bulle.

Dit is die eerste jaar wat hulle ’n Spreekkoor het. Dié koor het uitsonderlik presteer met ’n diploma by die Nasionale Eisteddfod van Suid-Afrika.

Jo Cristal behaal ’n A++ Diploma by die kunswedstryd

By die Centurion Kunstefees is die koor die kategoriewenner (A++)

By die Afrikaanse Kunsvereniging Pretoria behaal die koor ’n Diploma (A++ en Medalje) en Trofee as beste Spreekkoor en by die Noorderkruin Kunstefees kry ’n A++ Diploma en Medalje.

Op akademiese vlak eindig Charl Janse van Rensburg by die Wiskunde Olimpiade Graad 6 – Provinsiaal Top 5.

Hy is die provinsiale toppresteerder in Sosiale Wetenskappe Olimpiade Graad 6.

Alicia Broodryk en Shanique Olivier is die distrikkampioene in Natuurwetenskap Ekspo Graad 4.

Eliana Kilian (Gewigstoot), Nicayla Rossouw (1 200m en Verspring), Shandrè Laubscher (Verspring en Gewigstoot) Goran Visser (Gewigstoot).
Botlhale Mathabele o.12-Jongspan en Marnus Rademeyer o.12-Vyftiental.
Charl Janse van Rensburg – toppresteerder in Sosiale Wetenskappe.
Voor: Marizaan Lerm, Amone Rauch, Ashley Potgieter, Ryno Lourens, Alicia Broodryk, Cherise
Lewies, Deane Lottriet
Middel: Marnus Rademeyer, Monique Janse van Rensburg, Tammy Palmer, Daniëlla Alho,
Clarissa Vermaak, Charl Janse van Rensburg, Jo-Mari Lombaard
Agter: Dirk Jonker, Eliana Kilian, Leandrè Willemse, Abulele Mbiza, Sunette Venter, Gaby de Sa,
J.C. Rossouw
Cherise van Staden Noord-Gauteng Blue Socks (A-Span) en Eliana Kilian Noord-Gauteng Red Socks (B-Span).
Alicia Broodryk en Shanique Olivier Natuurwetenskap Ekspo Graad 4 – Distrikte kampioene. Saam met hulle is hul trotse Juffrou, Me. L. van der Walt

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button