GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Laerskool Boerefort leerder neem deel in “Dans in jou taal”

Hulle het deurgedring na die finaal.

Chloe Troskie se dansgroep van CDA Dimensional Moves het verlede week aan “Dans in jou taal” deelgeneem.

Hulle het deurgedring na die finaal en het baie goeie kommentaar ontvang van invloedryke beoordelaars Amore Vittone, André Calitz en Sharonne van der Vyver.

Hul deelname sal uitgesaai word op kykNET in 2019.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button