GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Moot-leerder verower goud by Podiumpret

Met haar spoggerige vertoning kwalifiseer sy om deel te neem aan die Rising to Fame national arts festival.

Nicole Basson is ’n Graad 10 leerling by die Hoërskool Eduplex.

Sy het onlangs deurgedring na die finaal van Podiumpret wat September in die Paarl plaasvind vir Afrikaanse redenaars en onvoorbereide lees.

Sy het ook aan die Artisticulta nasionale redenaarskompetisie se finaal deelgeneem en in beide Engels gr.10-12 en Afrikaans goue sertifikate verower.

Sy het ook ’n algehele vyfde plek Nasionaal vir Afrikaans waarvoor sy ’n goue medalje gekry het.

Met haar spoggerige vertoning kwalifiseer sy om deel te neem aan die Rising to Fame national arts festival 2019 wat in Natal sal plaasvind.

Nicole sê sy oefen hard vir die volgende kompetisies wat eersdaags plaasvind.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button