GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Laerskool Villieria Blou Bulle Cravenweek-spelers

Hierdie twee is voorwaar rugbyspelers wat in die toekoms dopgehou gaan word.

Gert-Hendrik Grobler is gekies as lid van die Blou Bulle o.13-Cravenweekspan en Deon Badenhorst as ’n lid van die Blou Bulle o.12- vyftiental wat gedurende die vakansie aan die Cravenweek gaan deelneem.

Baie geluk!

Hierdie twee is voorwaar rugbyspelers wat in die toekoms dopgehou gaan word.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button