GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Woerie-atleet presteer fenomenaal

Savannah het ook vroeër die seisoen ’n silwer medalje by die Afrika Junior Atletiekkampioenskappe in spiesgooi dames o.20 verower het.

2019 Hoërskool Centurion hoofdogter Savannah Combrinck het haar fenomenale atletiekseisoen op nog ’n hoogtepunt afgesluit toe sy tydens die ASA Senior Atletiekkampioenskappe vierde in die spiesgooi vir dames geëindig het.

Savannah het ook vroeër die seisoen ’n silwer medalje by die Afrika Junior Atletiekkampioenskappe in spiesgooi dames o.20 verower het.

Dit is ’n uitstekende prestasie en die Hoërskool Centurion is baie trots op haar en haar afrigter Leon Rheeder.

Savannah Combrinck. Foto: Verskaf

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

Back to top button