GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Hoërskool Centurion leerders gekies vir Bokkie-netbalspan

Hulle het die afgelope vakansie in Mauritius getoer, waar hulle tydens die toernooi onoorwonne was.

Gestelle Snyman (gr.12) en Bianca Wolmarans (gr.11) is vir die SA 0.19-Bokkie-netbalspan gekies.

Hulle het die afgelope vakansie in Mauritius getoer, waar hulle tydens die toernooi onoorwonne was.

Gestelle Snyman is ook as kaptein van die span gekies.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button