GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: HS Centurion se landloopatlete presteer puik

Hoërskool Centurion se landloopatlete het puik presteer op die ASA Nasionale Landloopkampioenskappe te Port Elizabeth.

Hoërskool Centurion se landloopatlete het puik presteer op die ASA Nasionale Landloopkampioenskappe te Port Elizabeth.

Rievan Lombard verower ’n silwermedalje vir AGN in die spankompetisie junior seuns-ope, Ronin Rybnikar ’n silwermedalje vir AGN in die spankompetisie seuns (o.14) en Jana van der Merwe ’n silwermedalje vir AGN in die spankompetisie dogters (o.17).

Individuele prestasies in die top 20 is as volg: Jana van der Merwe o.17-meisies – vyfde, Clarissa Pretorius o.15-meisies – 12e, Ronin Rybnikar o.14-seuns – 14e, Shaina Piggott o.23-dames – 17e en Rievan Lombard Junior Mans-ope – 18e.

Jana van der Merwe

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button