GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: HS Eldoraigne blink uit in blitshokkietoernooi

Hul 5’s hokkiespelers het amper skoonskip gemaak by hierdie jaar se toernooi.

Vir die vierde agtereenvolgende jaar, kraai Eldoraigne koning by die Suthies 5’s hokkie toernooi.

Hul 5’s hokkiespelers het amper skoonskip gemaak by hierdie jaar se toernooi.

Die skool se o.15 seuns- en dogtersspanne stap weg as oorwinnaars van die astro, asook hul o.17 dogters, met hul o.17 seuns wat net-net die loef afgesteek, is in die finaal.

Di was ’n fantastiese blitshokkie toernooi, sê die skool.

J Venter, J During, D Hattingh, C Roux, A Kotze, M Wentzel, W van Straaten, R Voges (Afwesig)
Me M van Wyk (Afrigter), M Heunis, L Crafford, M Ruytenberg, C Kotze, I D’Ath, S Botha, C Hollenbach, J Wolmarans.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Check Also
Close
Back to top button