GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Laerskool Swartkop AGN Landloop

Vier Laerskool Swartkop leerders is opgeneem in die Gauteng-Noord Landloopspan.

Marnus Laubscher, Véani Slabbert, Rico Coetzer en Rainart Behrens van Laerskool Swartkop is opgeneem in die Gauteng-Noord Landloopspan wat later die maand aan die SA Kampioenskappe in Port Elizabeth gaan deelneem.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Check Also
Close
Back to top button