GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Hoërskool Centurion leerder neem deel aan Craven week rugby

Baie geluk aan Ethan Wentzel!

Baie geluk aan Ethan Wentzel (gr. 12) wat deel was van die Blou Bulle se o.18 Akademie XV.

Die Blou Bulle Akademie XV het Maandag, 9 Julie 2018, teen die Sharks Akademie XV gespeel, waar Ethan as “die man van die wedstryd” aangewys is.

Welgedaan, Ethan!

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button