GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Wetenskaplikes eindig eerste!

Die leerders algeheel eerste geëindig vanuit 53 skole van regoor Pretoria.

Vier van Laerskool Swartkop se Gr 7-leerlinge Dawid Swemmer, Stephan Hart, Christy Mouton en Minette de Souza-Allegria het in die afgelope week aan ’n departementele vasvra kompetisie deelgeneem.

Die leerders algeheel eerste geëindig vanuit 53 skole van regoor Pretoria wat betrokke was by die SAASTA 2018 Astronomy Quiz Competition.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button