GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: ATKV Redenaars-uitslae

Nege raakpraters het deurgedring deur na die semi-finale later die week.

Vandag is ons Wierieharte vol trots!

Vyftien van ons leerders het aan die ATKV se uitdunne deelgeneem op 21 en 22 April. Al ons sprekers was goed voorbereid en het met mening hul sê gesê!

’n Volle nege raakpraters dring deur na die semi-finale rondte op 18 Mei.

Ons hou styf duim vas vir een of meer plekke in die nasionale finaal.

Die sprekers is: Zander Kaltwassser, Celicia Möller, Jade Alexander, Rian Knoesen, Zoë Arndt, Christia Möller, Stefan Bezuidenhout, Jayden Berry en Thomas Arpin.

Ons sien uit na die volgende uitslae!

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button