GalleriesNewsSchoolsSchools galleriesSports galleries

SKOOL: Laerskool Wierdapark doenig tydens April vakansie

Provinsiale spanne van regoor die land het aan hierdie toernooi deelgeneem.

Laerskool Wierdapark was doenig tydens dié April skoolvakansie.

Gedurende hierdie vakansie het Dante Meyer en Reghard Bosman aan die Nasionale Binnehuise Krieket Toernooi deelgeneem, wat gehou is by die Off the Net bane in Pretoria Noord.

Provinsiale spanne van regoor die land het aan hierdie toernooi deelgeneem. Dante Meyer en Reghard Bosman van Laerskool Wierdapark was deel van die o.10 Titans (A-span) Gauteng-Noord span. Na afloop van die nasionale toernooi, is Dante verkies as deel van die o.10 SA binnehuise krieketspan wat van 28 September tot 6 Oktober 2018 gaan toer.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button