GalleriesNewsSchoolsSchools galleriesSports galleries

SKOOL: 2 Wierie-karatekas gekies as Gauteng-verteenwoordigers

Hulle is ook gekies om die Gauteng-span te verteenwoordig by die SARMAF Nationals.

Tydens die SARMAF Gauteng Karate-kampioenskappe in Pretoria einde Maart het twee Wierie-manne besondere prestasies behaal in hulle afsonderlike ouderdomsgroepe.

Hulle is ook gekies om die Gauteng-span te verteenwoordig by SARMAF Nationals in Port Elizabeth in Junie 2018.

Ronan Cilliers (gr. 6) van Tigers Klub het drie goue medaljes verower met sy Kata, Kumite en Wooden weapons.

Colin Harding (gr. 7) van Kachi Knights het twee bronsmedaljes vir sy Kata en Bladed weapons gekry en silwer vir Wooden weapons.

Ons is baie trots op die twee jong manne.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button