GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Garsies in top 3 by SA Fast 5 Netbal

In die groepwedstryde reken hulle af met die spanne van Goudveld, HTS Middelburg, Dinamika en Merensky en eindig tweede in hul groep – na ’n naelskraap verloor teen Menlopark.

Die o.15-netbalspan van Hoërskool Garsfontein het die Fast 5 netbalseisoen afgesluit met ’n bronsmedalje tydens die SA Top Schools Kampioenskap by EG Jansen.

In die groepwedstryde reken hulle af met die spanne van Goudveld, HTS Middelburg, Dinamika en Merensky en eindig tweede in hul groep – na ’n naelskraap verloor teen Menlopark.

In die uitspele vir die top-4 posisies verloor hul in die semi-finaal teen Monument, maar wen Hoërskool Duineveld en eindig derde in Suid-Afrika.

 

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button