GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Laerskool Menlopark spog met nuwe hoofleiers vir 3de kwartaal

Stephan van Niekerk en Sheliza de Wet is aangewys as die nuwe hoofleiers vir die derde kwartaal.

Elke kwartaal word nuwe hoofleiers aangewys uit die bestaande leerlingraad by Laerskool Menlopark.

Aan die einde van die derde kwartaal word die hoofmeisie en hoofseun dan vir die jaar aangewys.

Stephan van Niekerk en Sheliza de Wet is aangewys as die nuwe hoofleiers vir die derde kwartaal.

Hulle sien uit om elke Parkie te dien en weet dat hulle alle ondersteuning van elke Parkie gaan ontvang.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button