GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: Witpoort se liga wenners

Twee van Laerskool Witpoort se netbalspanne eindig vanjaar eerste in hul onderskeie liga.

Twee van Laerskool Witpoort se netbalspanne eindig vanjaar eerste in hul onderskeie ligas – die o.10A- en 0.12A- span.

Die o.10A-span. Voor van links is Livia Vermeulen, Anri van der Vyver, Michelle van der Heever. Agter van links is Karla Roets, Jonelle Harmse, Carina Botha, Danika Vermeulen en Yzelda van Zyl.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button