GalleriesSchools galleries

SKOOL: Witties Astro Quiz

Die groep moes oplees oor die ruimte en saam ’n vraestel beantwoord.

Die eerste ronde van die graad 7 Astro Quiz het op 26 April plaasgevind.

Ethan de Kock, Luhan Vermeulen, Dian Becker en Shekinah Heunis het Laerskool Witpoort verteenwoordig.

Die groep moet oplees oor die ruimte en saam ’n vraestel wat uit veelvoudige keuse vrae bestaan, beantwoord.

Alles is egter in Engels wat dit ’n groot uitdaging maak vir die leerders.

Hulle eindig tweede in die Cluster-kompetisie en dring deur na ronde 2 by Laerskool Witpoort.

Baie sterkte!

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button