Local newsNews

Theuns Jordaan is nie in intensief

Jordaan is in September 2020 gediagnoseer met leukemie en het in Februarie vanjaar chemoterapie en ‘n beenmurgoorplanting ondergaan.

Theuns Jordaan het op ’n Facebook-inskrywing bevestig dat hy nie tans in intensief lê nie.

Talle Facebook-inskrywings en boodskappe van liefde en bewondering het die rondtes gedoen vanoggend dat geliefde Afrikaanse sanger met die ‘rasper’ stem, Jordaan in intensiewe sorg opgeneem is weens sy aangaande stryd teen leukemie.

Jordaan is in September 2020 gediagnoseer met leukemie en het in Februarue vanjaar chemoterapie en ’n beenmurgoorplanting ondergaan.

Volgens sanger en goeie vriend van Jordaan, Ricus Nel, is hy nie tans in intensief nie.

“Die boodskap het soos ’n veldbrand versprei, maar ons het later bevestiging gekry dat hy dus nie in intensief is nie,” vertel sanger Adriaan (Riaan) Grobler aan Rekord.

Do you have more information about the story?

Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.

For free breaking and community news, visit Rekord’s websites: Rekord East

For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

Back to top button