Jannas gereed vir 2021-skooljaar

Die leerders het daarna uitgesien om na 2020 se onsekerheid weer in die klaskamer te kon werk.

Die nuwe skooljaar het amptelik eers op 15 Februarie afgeskop maar aan opgewondenheid was daar glad nie ‘n tekort by HoĆ«rskool Jan Viljoen nie.

Vroeg die oggend het leerders reeds op die gras gestaan waar hulle uiteindelik weer met hulle vriende kon gesels voordat hulle klasse toe moes gaan.

Die leerders het daarna uitgesien om na 2020 se onsekerheid weer in die klaskamer te kon werk.

Almal was slaggereed vir die eerste amptelike skooldag, uitgevat in hul skooldrag en maskers om seker te maak dat hulle hulself en almal rondom hulle teen Covid-19 beskerm.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button