Alles van die beste vir 2018!

Het jy 'n storie om te vertel, ken jy dalk iemand interressant of het jy 'n plan wat jy met die publiek wil deel?

Die Herald wil eerstens vir almal ‘n voorspoedige Nuwe Jaar en alles van die beste toewens!

Dit is die eerste week van 2018 en ek is seker almal het baie om na uit te sien. Baie mense het bepaalde persoonlike nuwejaarsvoornemens, soos dié wat ons vanjaar al gehoor het:

• Om ‘n dubbelkajuitbakkie te koop

• Om aan te hou om ‘n verskil te maak in ander se lewens en om meer mense te bereik wat hulp nodig het

• Om net myself te wees

Dan is daar die ander kant van die muntstuk: “Ek’s te oud vir vooruitbeplanning. Ek’s dankbaar vir elke dag wat ek my oë kan oopmaak.”

Het jy ‘n storie om te vertel, ken jy dalk iemand interessant of het jy ‘n plan waarvan jy die lesers wil vertel?

Ons by die Herald sal graag van jou wil hoor. Laat weet ons gerus per epos by randfonteinherald@caxton.co.za of skakel ons by 011 693 3671.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button