Ek haal my hoed af vir die positiewes

Julle is die mense met 'n huppel in jul stap ten spyte van al die uitdagings.

Kyk, dit is nie maklik daar buite nie.

Werk is skaars en mense kry swaar, alles gaan op, ons sport is in die moeilikheid, die toestand van die paaie is sleg en misdaad is so alledaags soos ‘n koppie koffie. Ten spyte daarvan is daar steeds positiewe Suid-Afrikaners.

Vir julle haal ek my hoed af.

Julle is die mense met ‘n huppel in jul stap, dié wat jou voorkeur gee by ‘n verkeersirkel, dié wat jou vriendelik groet, dié wat graag ander probeer help en positief bly ten spyte van al die uitdagings.

Wat veroorsaak dat jy nie meer wil glimlag nie? Laat weet ons per epos by randfonteinherald@caxton.co.za

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button