Dankie en seënwense Randfontein

Waar jy ook al mag wees of op pad heen is, wees veilig en geniet ‘n bietjie die tyd af saam met familie en vriende.

Ons by die Herald wens almal in Randfontein ‘n geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe.

Die kantoor sal op Woensdag, 21 Desember om 12 uur sluit en ons sal weer terug wees op die 3de Januarie 2017.

Waar jy ook al mag wees of op pad heen is, wees veilig en geniet ‘n bietjie die tyd af saam met familie en vriende.

Indien jy by die huis gaan wees, laat weet ons gerus van enige nuus per epos na randfonteinherald@caxton.co.za of skakel die redakteur by 076 344 1550.

Related Articles

Back to top button