Fees-koors het my beetgepak

Laat weet ons by die Herald van julle spesiale planne vir Kersfees.

Ek weet nie van julle nie, maar ek het Fees-koors.

Ja-nee, op ‘n vuurwarm Maandag-oggend (5 Desember) toe ek ‘n sluk koffie neem, tref die besef my tussen die oë. Dis Kerstyd!

Die boom is al op en die hele huis van hoek tot kant versier. Nou wag ek maar soos al die ander vir ‘n present en verlof om tyd saam met my familie te spandeer.

Laat weet ons by die Herald van julle spesiale planne vir Kersfees. Epos ons na randfonteinherald@caxton.co.za of skakel ons by 011 693 3671.

Exit mobile version