Winter se deur halfpad oop

Vir my word dit al hoe kouer maar volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens is dit nie so nie.

Winter is al ‘n ruk aan die gang maar ek weet sy het meer om te offer.

Nie dat ek moedernatuur uitdaag nie, maar dit word al hoe kouer.

Wel, volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens is ek heeltemal verkeerd en sal dit inteendeel warmer word.

Die voorspelling vir die volgende ses dae en spesifiek in Randfontein lyk so:

Bron: Suid-Afrikaanse Weerdiens.
Bron: Suid-Afrikaanse Weerdiens.

Related Articles

Back to top button