Vrede – Is daar so iets?

Die afgelope week het twee bomme gebars.

Beslis nie op aarde nie.

Die afgelope week het twee bomme gebars.

Die eerste is die gruwelike daad van ‘n pa wat na bewering sy baba aangerand het en die tweede is die skermutselings oor Afrikaans as onderrigtaal op die kampusse van gerespekteerde universiteite.

Iemand sonder ‘n gewete het boonop ‘n hawelose man se skoene gesteel.

Hul sê mos hel is aarde. Wat dink jy?

Het die stories wat ons hoor ons al so afgestomp dat dit ons nie meer verbaas nie?

Related Articles

Back to top button