EntertainmentLifestyle

Die ideale geskenk vir daaglikse bemoediging

Die Bybel sê vir ons dat jy geloof die grootte van ’n mosterdsaadjie nodig het.

Meer oor die boek:

As jy dus 101 -saadjies van geloof in ’n sakpas-geskenkboek het, kan jy berge versit!

101 geloofsaadjies is ’n versameling van 101 Bybelverse en aanhalings om jou geloof te help groei en ’n Geesvervulde lewe aan te moedig.

Braak vir julle ʼn braakland, want dit is tyd om die Here te soek, totdat Hy kom en geregtigheid oor julle laat reën. Hosea 10:12

Geloof is ’n daadwerklike deel van jou lewe en dit moet nooit ophou groei nie. Die 101 waarhede in 101 geloofsaadjies sal jou die geleentheid gee om die wysheid in te drink wat jy prakties kan uitleef om jou intieme band met God te versterk.

Ook beskikbaar in Engels:
101-seeds-of-faith

Beskikbaar by Cum Boeke

Related Articles

Back to top button