Super Rugby om die draai

Die eerste Suid-Afrikaanse span in aksie is dit Cheetahs teen die Argentynse Jaguares.

Go Stormers!

Party mense hou van visvang, ander van tennis, ek hou van rugby en ja die span van die Kaap.

Kom Vrydag, 26 Februarie is dit weer sulke tyd. Tyd waar die grootkoppe in die suidelike halfrond gaan koppe stampe, waar die familie met pakke en pakke vleis opdaag vir ‘n lekker braai ens.

Die aksie begin reeds om 8.35vm met twee Nieu-Seeland spanne wat mekaar gaan pak, die Blues en Highlanders.

Die eerste Suid-Afrikaanse span in aksie is die Cheetahs teen die Argentynse Jaguares om 7nm. Besoek gerus SANZAAR se amptelike webwerf vir die volledige bepalings.

Related Articles

Back to top button