EntertainmentLifestyle

Die wêreld van die Bybel lyk dikwels vir moderne le­sers vaag en vreemd

Die geïllustreerde Bybel­handboek bied aan lesers ’n volledige prentjie van die leefwêreld van die Bybel.

Skrywer(s): J. Daniël Hays and J. Scott Duvall

Meer oor die boek:

Dit gee nie net feite nie, maar ontsluit ’n lewendige wêreld vol konteks, ge­skie­denis en interessanthede. Een ma­nier om die Bybel te ontdek is om die antie­ke wêreld te bestudeer – sy kulture, gebruike en ge­skiedenis.
Die geïllustreerde Bybelhandboek is ’n waardevolle gids wat lesers sal help om die Bybel en die wêreld waar­in dit geskryf is beter te verstaan. Bied die nuut­­ste Bybelnavorsing in ’n formaat wat mak­lik lees­­baar en verstaanbaar is.
Die Bybel word boek vir boek ontsluit met honderde volkleur-illustrasies, kaar­te en foto’s. Daar is meer as 100 indiepte-artikels oor ’n ver­skeidenheid Bybelse onder­werpe. Lesers sal ont­dek hoe elke deel van die Bybel by die res van die Bybel inpas en dit toe­lig.

Beskikbaar by Cum Boeke

Related Articles

Back to top button