ʼn Unieke Bybelstudiegids wat jou groter insig in die Woord van God sal gee

53 Studies van die 66 boeke van die Bybel.

Skrywer: Allan B Stringfellow

Meer oor die boek:

Hierdie wonderlike handleiding neem jou boek vir boek reg deur die hele Bybel. Dit stippel die progressiewe, stap-vir-stap openbaring van God se wil in die Bybel uit, en hoe dit deur die eeue waar geword het. Dit verduidelik ook hoe dit gelowiges se lewens vandag beïnvloed met elke studiedeel sal jy leer …
  • Hoe om die hooftemas in elke boek van die Bybel te identifiseer
  • Hoe om sleutelverse te leer en te onthou
  • Hoe om God se sentrale boodskap raak te sien
  • Hoe elke boek van die Bybel onstaan het en watter rol dit in die Bybelstorie speel

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Through The Bible In One Year.

Beskikbaar by Cum Boeke

Exit mobile version