Jongmense en selfdood al erger

Ek lees een oggend al meer tieners kies die dood en hulle word jonger. Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) is selfdood die tweede grootste oorsaak van dood by mense tussen 15 en 29 jaar oud. Mense tussen die ouderdom van 20 tot 29 jaar oud is die grootste risiko. Skokkend is daar verder berig dat kinders …

Ek lees een oggend al meer tieners kies die dood en hulle word jonger.

Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) is selfdood die tweede grootste oorsaak van dood by mense tussen 15 en 29 jaar oud.

Mense tussen die ouderdom van 20 tot 29 jaar oud is die grootste risiko.

Skokkend is daar verder berig dat kinders van 10 jaar oud en selfs jonger kies om hul lewe te probeer eindig. ‘n Selfdoodkenner meen ‘n rede hiervoor kan wees is dat tieners onder meer druk is as jare gelede omdat hulle te veel aan misdaad, geweld en trauma blootgestel word.

Die wat vermoed hul kind het selfdood-neigings kan gerus die South African Depression and Anxiety Group skakel by 0800 12 13 14.

Exit mobile version