EntertainmentLifestyle

Angus Buchan se boodskap is duidelik en op die man af en direk uit die bladsye van die Bybel

Angus se eenvou­dige, praktiese voorbeelde sal lesers uitdaag om te groei en te leef na God se welbe­hae

Skrywer: Angus Buchan

Meer oor die boek:
Die Bybel – met Grassroots-oordenkings deur Angus Buchan kombineer die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling met die insig van 366 uitge­soekte oordenkings deur Angus. Lesers kan nou saam met Angus deur die Bybel stap.

Dié Stiltetydbybel bevat ’n Bybelleesplan vir een jaar, teksverse vir spesi­fieke behoef­tes en ’n lys Bybelse beloftes wat hulle sal help om God se beginsels vir die lewe te ervaar.

Meer oor die skrywer:
Angus Buchan het die roeping ervaar om die evangelie te verkondig, en in 1980 stig hy Shalom Ministries in Suid-Afrika. Hy skryf, neem TV-boodskappe op en reis om die woord van God aan mense wêreldwyd te bing. Hy is voltyds evangelis en ‘n gewilde spreker. Angus en sy vrou, Jill, bly op die plaas Shalom in die KwaZulu-Natalse Middeland.

Beskikbaar by CUM Boeke

Related Articles

Back to top button